Tennis

PEHS het tans 4 spanne.  Ons neem deel in die 2de liga.  Daar word gefokus op kondisionering en fiksheid.  Gratis spanoefening vir alle spanne en spelers.  PEHS lewer jaarliks puik spelers op wat onder die top 4 op die Oos-Vrystaat leer is.

Tennis (8)
Tennis (9)

2017

2
Spelers word opgeneem in die Oos-Vrystaat span

2018

7
Spelers word opgeneem in die Oos-Vrystaat span​
2
Spelers was eerste op die Oos-Vrystaat leer in hulle verskeie ouderdomsgroepe.

2019

7
Spelers word opgeneem in die Oos-Vrystaat span

Gallery

afAfrikaans