Sosiaal

PEHS bied verskeie sosiale geleenthede vir ons leerders.  Sottekonsert waarmee die nuwe graad 8’s volledig deel van die skool word, Valentynsbal, sokkies, matriekafskeid is verseker hoogtepunte van die jaar. Ons skep geleentheid vir kinders om te ontwikkel in verskillende fases van hul loopbaan. Graad 8-kamp, graad 9-veldskool en prefek-kamp.  Tradisies leef voort met spesiale dae – Plascon, Wielietjiesdag, Tennisdag,  Jaarlikse Derby teen Hennenman en Paultjie die Zebra.  Ons Leef, ons groei en ons LAG.

IMG_8584
IMG_8760

Graad 8 kamp

Matriek afskeid

Plascon

afAfrikaans