Eposadres
admin@pehs.co.za
Telefoonnommer
058 481 2730
PEHS het 2 sokkerspanne. Die sokker neem jaarliks aan toernooie deel. Sokker bied geleentheid om te groei en ontwikkel. Die seuns geniet die sosiale aspek van sport.