Rugby

PEHS het 3 rugbyspanne wat in die Oos – Vrystaat liga kompeteer.  Toere vind jaarliks plaas en vriendskaplike wedstyde en derbies word ook gespeel. Die skool het 2 rugbyvelde met spreiligte op die hoofveld.  PEHS spog met 1 Springbok, Toks van der Linde.  PEHS bied geleentheid vir spelers om vaardighede te ontwikkel en nuwe vriende te maak.  Ons lewer jaarliks verskeie provinsiale spelers op.

Rugby (5)
Rugby (14)

Prestasies

2017

2
0/19 Oos-Vrystaat spelers
4
0/16 Oos-Vrystaat spelers

2018

1
0/14 Griffons Platteland speler
1
0/14 Griffons Platteland speler
2
0/19 Oos-Vrystaat spelers
2
0/16 Oos-Vrystaat spelers
2
0/16 Griffons Platteland spelers
3
0/19 spanne het in die VKB week deelgeneem

2019

1
0/18 Griffons Platteland spelers VKB
2
0/19 Oos-Vrystaat spelers 
2
0/16 Griffons Platteland spelers
3
0/16 Oos-Vrystaat spelers
3
0/19 Griffons Platteland spelers

Gallery

afAfrikaans