Netbal

Basiese vaardighede en tegniese aspekte kry aandag.  Vordering word gekontroleer en individuele aandag word gegee waar nodig. Toere vind jaarliks plaas, vriendskaplike wedstryde word gespeel en ‘n jaarlikse derby vind ook plaas.

netbal (2)
netbal (1)

Prestasies

2017

2
spelers word opgeneem in die Vrystaat span
Oos – Vrystaat Platteland Liga wenners

2019

4
spelers het in die Oos-Vrystaat Liga deelgeneem

Gallery

afAfrikaans