Landloop

Atlete oefen weeksdae na skool by die skool.  Verskeie atlete word jaarliks vir provinsiale spanne gekies. Ons neem aan ligas deel en bied verskeie geleenthede vir atlete

a5e71de6-00db-4420-ad7a-7d20225bfef0

2017

5
atlete opgeneem in die Oos-Vrystaat span
2
atlete opgeneem in die Vrystaat span

2018

4
atlete word opgeneem in die Oos-Vrystaat span
1
atleet word opgeneem in die Vrystaat span

2019

1
atleet word opgeneem in die Oos-Vrystaat span

Gallery

afAfrikaans