Landbouvereniging

PEHS bied geleentheid vir leerders om hulle liefde vir die boerdery en natuur uit te leef.  Ons besoek jaarliks NAMPO en werk by produksieveilings.  ‘n Toets word geskryf en om deel te wees van die landbouverening moet jy 75% of meer behaal.  Ons het groot drome vir die Landbouverening en daar is baie geleenthede om te ontwikkel en te groei.

Landbou (16)
Landbou (6)

Gallery

afAfrikaans