Kultuur

By PEHS is kultuur net so groot prioriteit en het leerders talle geleenthede om hulself uit te leef en hul potensiaal te bereik.

Kultuur aktiwiteite
Redenaars
Kultuuraande
Talentkompetisie
Revue
Debat
Kunstefees

Gallery

afAfrikaans