Ons bied geleentheid vir beide seuns en dogters om krieket te speel en hul passie uit te leef. Jaarliks word daar geleentheid gegee vir afrigting- en skeidsregterkursusse vir spelers. Wedstryde word in die 1ste en 4de kwartaal gespeel. Ons lewer jaarliks provinsiale spelers op.
PEHS het 4 krieketspanne:
Twee dogterspanne, 0/15 seuns en 0/19 seuns.

