Eposadres
admin@pehs.co.za
Telefoonnommer
058 481 2730
Daar is twee koshuise genaamd Karee Koshuis vir seuns en Kiepersol vir meisies
Elke koshuis kan 72 leerders huisves
Die fasiliteite is van ‘n hoë standaard
Vervoer vir leerlinge wat van Marquard, Rosendal en Steynsrus af kom
Leerlinge ontvang drie maaltye per dag
Daar is elke dag studiegeleentheid met toesig