Hokkie

Hokkie is by PEHS is ‘n sportsoort met groot diepte. Praktiese vaardighede word bemeester, waar daar gefokus word op basiese en individuele vaardighede. Toere vind jaarliks plaas, vriendskaplike wedstryde word gespeel, en ‘n jaarlikse derby vind ook plaas. PEHS het 2 dogterspanne en 1 seunspan.  Ons lewer jaarliks provinsiale spelers op.

hokkie (10)
hokkie (2)

Prestasies

2017

2
Dogters het die Noord-Vrystaat span behaal
3
Seuns het die Oos-Vrystaat span behaal
1
Dogter het 3de geëindig in die Oos-Vrystaat liga

2018

2
Dogters het die Noord-Vrystaat span behaal 
1
Leerder het die SA Rhino-Hokkiespan behaal
2
Seuns het die Oos-Vrystaat span behaal

2019

1
Dogter het die SA Rhino-Hokkiespan behaal
3
Dogters het die 0/18 Rhino Hokkie Span behaal.
2
Seuns het die Oos-Vrystaat Span behaal
Tweede span Oos-vrystaat Platteland liga wenners

Gallery

afAfrikaans