Gimnastiek

Daar is geleentheid om gimnastiek te beoefen by Senekal Gimnastiek Klub.  Billike klubfooie word gevra.  Gimnaste word gekeur.  Senekal Gimnastiek Klub beskik oor ‘n puik afrigter en fasiliteite.

gimnastiek (6)
gimnastiek (5)

Prestasies

2017

2018

2019

Twee Gimnaste word opgeneem in die Vrystaat span

Vyf Gimnaste word opgeneem in die Vrystaat span

Vier Gimnaste word opgeneem in die Vrystaat span

afAfrikaans