Gholf word buitemuurs aangebied en word in ‘n goed gestruktureede omgewing by Senekal Gholf Klub beoefen. Gholfspelers neem deel aan die Oos-Vrystaat skoleliga, waar die seuns geleentheid kry om op bane reg oor die Oos-Vrystaat te speel, onder andere in Clarens. Die afrigters is self kranige gholfspelers en rig met passie af

