Voortrekkers

Baie welkom by Die Voortrekkers:
‘n Moderne en dinamiese organisasie wat voorloop in die ontwikkeling van jong Afikaanse leiers.
Die Voortrekkers is ‘n kutuurbeweging wat die moderne Afrikaner, in besonder sy jeug, bemagtig om as
positiewe Burgers en konsekwente Christene suksesvol te wees in hulle roeping tot diens. By PEHS kry
ons voortrekkers die kans om vuil te word, berge te verower, staproetes te verken, in branders te roei,
deur riviere te swem, in skuilings te slaap wat hulle self gebou het, rigting met sterre te vind of sommer
net laataand om ‘n kampvuur te kuier.
Voortrekkers is die plek waar jeuglede kultuur in die natuur, deur avontuur, geniet.

bf2296d0-1c9e-4cc6-8dca-1c0fe08e5cb9
1addd3f2-0456-4ab8-9f2a-d368f36da0ed

Gallery

en_ZAEnglish
afAfrikaans en_ZAEnglish