Atletiek

PEHS presteer jaarliks baie goed en oor die jare het ons verskeie nasionale en internasionale atlete opgelewer. Ons beskik oor ‘n grasbaan. Atlete begin reeds in Oktober met die atletiekprogram. Fiksheid en kondisionering word gedoen. Hier ontwikkel ons atlete as ‘n groep enindividueel. Behalwe vir die streeksbyeenkomste, neem ons ook jaarliks deel aan die Multi-green atletiekdag.

atletiek_verspring

Prestasies

2017

83
Atlete word opgeneem in die Maluti-span
67
Atlete word opgeneem in die Oos-Vrystaat span
12
Atlete word opgeneem in die Oos-Vrystaat span

2018

69
Atlete word opgeneem in die Maluti-span
48
Atlete word opgeneem in die Oos-Vrystaat span
16
Atlete neem deel aan die interhoër

2019

72
Atlete word opgeneem in die Maluti-span
50
Atlete word opgeneem in die Oos-Vrystaat span

Gallery

afAfrikaans