Akademie

By PEHS is akademie ons top prioriteit.  Ons hoofdoel is om leerders toe te rus vir die lewe daar buite.  By PEHS word die ekstra myl beslis geloop.  Ons bied verskeie geleenthede om op akadamiese gebied te presteer: 

Akademiese Aktiwiteite
Olimpiades
Lewenswetenskappe besoek aan Cradle of Human Kind
Verbruikerstudies besoek aan Anchor Yeast
Akademiese toer

Prestasies

Mev. Martie Louw

Mev Martie Louw
RTT

2019: 1ste in die Vrystaat

Mev. Maricia Heyns

Mev Maricia Heyns
Lewenswetenskap

2019: 1ste in die Oos-Vrystaat

Juf. Louisa Uys

Afrikaans Huistaal

2019: 5de in die Oos-Vrystaat

Afrikaans EAT

2019: 3de in die Oos-Vrystaat

Mnr. Peter Charlton-Perkins

Mnr Peter Charlton-Perkins
Engels EAT

2019: 3de in die Oos-Vrystaat

Mev. Antonette van der Merwe

Mev Antonette van der Merwe
Verbruikerstudie

2019: 3de in die Oos-Vrystaat

Gallery

afAfrikaans